Tot Sy eer.
Search

Rice Crispie Blokkies

500g Rice Crispies

2 K Suiker

500g Dadels, fyngesny

250g Margarien of botter

Smelt margarien saam met dadels en suiker. Sodra dit goed gesmelt is, roer die rice crispies by. Dit is ‘n stywe beslag. Skep in ‘n gesmeerde plaat wat bestrooi isĀ  met fyn klapper. Druk styf vas in die plaat. Sny terwyl dit nog warm is. Laat koud word en haal versigtig uit.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos