Tot Sy eer.
Search

Rice Crispie Blokkies

Gooi in kastrol; 4 klein Bar-ones, in stukkies gesny, 120 gr botter, 150 ml suiker, 25 ml gouestroop, verhit stadig tot sjokolade gesmelt is. Roer gereeld met houtlepel. Haal van stoof. Roer 4 k rice crispies daarin. Skep in gesmeerde tertbak en druk plat. Koel af en sny in blokkies. Bere in lugdigte houer in yskas.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos