Tot Sy eer.
Search

Rice Crispie Cones

Smelt 20 malva lekkers, 60 ml botter en 1 t vanilla geursel oor bak met warm water. Gooi 1,5 L Rice Crispies by en roer bymekaar. Vorm bolle met jou hande, smeer hande met bietjie olie. Plaas bo-op gekoopte roomys cones, pasop vir brand. Sprinkel hundreds and thousand lekkertjies bo-oor. Lekker en gesonde eet dingetjie by kinderpartytjies

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos