Rice Crispie Oats Koekies

Oond 180 gr C.  Klits saam: 250 gr sagte margarine, 2 suiker en 2 eiers. Voeg By: 2 k klapper, 625 ml koekmeel, 2 k rou oats,  2 t bakpoeier, 1 en halwe t koeksoda en halwe t sout, meng liggies deur en voeg dan 2 k rice crispies by. Rol bolletjies en druk effe platter. Plaas op gesmeerde bakplaat en bak vir 20 minute tot gaar en bruin. Koel af op afkoelrakkie en pak in lugdigte houer.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos