Rocky Road Koekies

Meng saam: 10 wit en pienk malvalekkers, in kleiner stukkies geknip, 1 k rice crispies, 8 gekapte cherries en 1 k gondbone. Roer 200 gr gesmelte neut sjokolade by. Druk in gevoerde, gesmeerde pan [20x20cm] Smelt 100 gr donker sjokolade en gooi egalig bo-oor. Laat set en sny in blokkies. bêre in yskas in somer.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos