Roly Poly

Oond 180 gr C.  Vryf 2 E margarine in 2 k koekmeel, 2 t bakpoeier en kwart t sout. Maak sagte deeg met 2 geklitste eiers en klein bietjie water. Rol sagte deeg uit en smeer appelkoos/youngbessie/strawberry konfyt, lekker dik bo-oor.  Rol deeg op en plaas in gesmeerde oondpan. Gooi vlg sous bo-oor. Meng saam: 3 k kookwater, 1 en halwe k suiker, 1 E botter en 2 t vanilla geursel. Bak vir 40-50 minute. Gooi sous bo-oor deeg terwyl bak. Bedien met baie dun vla.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos