Romany Creams

Oond 180 gr C.    Klits saam in mengbak: 250 gr sagte margarine, 300 ml suiker 1 eier en 2 t vanillageursel, voeg 2 t asyn by. Sif saam: 875 ml koekmeel, 50 ml kakao poeier, 2 t koeksoda en voeg 250 ml klapper by.  Voeg by nat bestandele en vorm deeg. Rol bolletjies deeg en plaas op gevoerde, gesmeerde koekie-pan. Druk effe platter en bak vir 25 minute tot gaar.  Laat afkoel op afkoel-rakkie, Smelt kook-sjokolade en plak 2 koekies opmekaar.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos