Romerige Kerriehoender

Oond 180 gr C.   Plaas 8-10 hoenderboudjies en dytjies in oondbak.  Geur met hoenderspesserye.  Meng saam: 250 ml plein jogurt, 1 E matige kerriepoeier, 1/2 t fyn komyn, 1 klein gerasperde ui en 2 fyngekapte knoffelhuisies. Gooi oor hoenderstukke  Bak vir 50-60 minute tot sasg en gaar. Roer deur en bedien op wit rys.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos