Romerige Vis-gebak

Oond 180 gr C. Pak 500 gr stokvis in gesmeerde oondbak. Sprinkel suurlemoensap oor. Meng saam: 250 ml room, 25 ml melk,en 1 pakkie uie soppoeier. Gooi bo-oor vis. Meng saam 250 ml vars broodkrummels, 2 t vars gekapte pietersielie. half t vis masala en 1 k gerasperde cheddar kaas. Gooi bo-oor room mengsel. Bak vir 30-45 minute. Eet met brood rolletjies en vars slaai

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos