Rooibostee Broodjie

Oond 180 gr C.  Oornag in mengbak: 2 k vrugtekoek mengsel, 2 k bruin suiker en 2 k sterk rooibostee, Volgende oggend: Smeer 2 klein of 1 groot broodpan. Roer 2 k bruismeel, halwe t sout, 3 geklitste eiers en 2 E gesmelte margarine by vrugtekoek mengsel. As te slap, roer nog bruismeel by. Bak 1 uur tot gaar Smeer bo-kant met margarine sodra uit oond kom. Eet lou-warm met botter.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos