Room Skons

Oond 200 gr C.   Saam in mengbak: 1 pk [500 gr] bruismeel, 1/4 t sout, 250 ml room en 1 klein blikkie sodawater. Maak aan tot sagte deeg. Druk platter op meelbestrooide deegplank. Druk skons uit en pak op gesmeerde bakplaat. Bak 20-25 minute tot goudbruin en gaar.  Moenie deeg onnodig baie hanteer nie.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos