Tot Sy eer.
Search

Roomys Broodjie

Oond 180 gr C.   Meng saam: 500 ml vanilla roomys en 1 en 1/2 k Bruismeel en 1/4 t sout.   Skep in gesmeerde, gevoerde broodpannetjie en bak vir 30-40 minute tot gaar.      Jy kan enige geur roomys gebruik. Jy kan ook chocolate chips byvoeg, hundreds and thousands, aarbeie, blueberries of wat jy verkies.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos