Roomys Lollies

Klits saam: 1 1/4 k room, 1/2 k kondensmelk, 1/2 k vrugtesap [konsentraat] en knippie sout.  Gooi in Lollie-houers en sit in vrieskas tot ge-ys.   Jy kan verskillende geure van vrugtesappe gebruik.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos