Rosyne Bruinbrood

Gooi 500 gr bruinbrood meel, 5 ml sout, 25 ml suiker 1 k bruismeel en 5 ml koeksoda in mengbak. Meng 500 ml karringmelk en 25 ml sonneblom olie en 1 k pitlose rosyne by. Roer goed deur en skep in gesmeerde broodpan. Bak by 180 gr C vir 1 uur.  Eet met botter.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos