Rotskoekies

Oond; 180 gr C.   Sif 350 ml bruismeel en 2 ml sout.  Vryf 100 ml sagte margarine in. Voeg 100 ml suiker, 500 ml klapper en 1 t fyngerasperde suurlemoenskil by.  Klits 2 groot eiers en 50 ml melk saam en roer by droë bestandele.  Roer halwe k korente of gekapte cherries by.  Skep teelepels-vol deeg op gesmeerde bakplaat. Bak 20-25 minute tot gaar.  Koel af op draadrakkie.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos