Ryk Sjokolade Tert

Oond : 160 gr C. Maak kors van 2 pakke Chocolate crust koekies, rol fyn en meng met 4 E gesmelte botter en druk onder- en langs kante in tertbak. Vulsel: Smelt 400 gr sjokolade, in blokkies gebreek, met 2 k vars room oor lae hitte in kastrol. haal van stoof af en klits 4 eiers, 150 ml melk en knippie sout saam en roer in sjokolade mengsel.  Skep in kors en bak vir 20 minute. Bedien met geklpte room.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos