Rys-en-Skyfie Hoender

Ontbeen 1 saggekookte hoender. Kook 1 k rys met 1 hoenderblokkie en water tot sag en gaar en dreineer.  Braai 1 gekapte ui in bietjie olie en roer 250 ml  kookwater by.  Los 1/2 pakkie hoenderroom soppoeier op in 1 k melk en roer by. Kook deur tot dik.  Meng alles liggies saam en roer 1 groot pak chutney aartappelskyfies, fyner gedruk, en 125 ml mayonaise by.  Skep in diep oondbak, Bak 30 -40 minute tot mooi

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos