Tot Sy eer.
Search

Rys slaai

2 koppies rys wat gaar gekook i.  Lekker groot bak vir klomp mense. Gestel jy het jou rys nou gaar. Klits: ½ koppie wit asyn, 200ml olie, 10ml (2tel) kerriepoeier, 5ml (1tel) mostertpoeier.  Gooi nou daarby 2 koppies tamatiesous, 1groot soetrissie (ek verkiesrooi of geel) ontpit en gekap, 1 ui fyn opgesny, sout en peper na smaak.  Neem in ag jy het sout in jou gaarrys ook.  Vars tamaties opgesny kan ook in gegooi word.  En mayonaise vir die laaste bietjie wat oorbly na almal gehad het.  Bon apetite

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos