Tot Sy eer.
Search

Rysslaai

Meng saam in bak: 2 k gaar bruinrys, 1 gekapte soetrissie, 1 gekapte ui, 1 tamatie, onvel en ontpit, gekap, 125 ml gesnipperde, ingelegde perskes en 125 ml sultanas. Meng vlg sous; 2 E blatjang, 1 t kerriepoeier, 125 ml mayonaise en 1 E olie. Gooi oor rysslaai en vou versigtig in. Jy kan ook groen erte, geel mielies, neute, granaatpitte byvoeg na keuse.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos