Salticrax Hoender Repies

Rol paar hoenderbors-repies in gegeurde koekmeel, dan in geklitste eier gemeng met soetrissiesous. Rol dan salticrax fyn en rol eier-bedekte repies daarin en braai in vlak olie tot goudbruin en gaar. Bedien met sous van jou keuse en suurlemoen skyfies

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos