Selfkors Quiche [maklik] foto geleen

Oond: 180 gr C.     Meng vlg saam in mengbak:   3 eiers, 1 k melk, 2 hoogvol E bruismeel, Gekapte mushrooms, stukkies ham of bacon, [1 koppie-vol van elk] gekapte grasui, gekapte rooipepper, 1 k gerasperde kaas, sout en peper na smaak.  Skep in oondbak en bak vir 40-45 minute tot gaar.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos