Semel Bruinbrood

In mengbak; 1 kg witbroodmeel, 1 kg semels, 1 t sout, 1 pakkie kitsgis [10 gr] Meng 5 k louwarm water en 4 E olie. Roer water by droë bestandele tot slap deeg. Skep deeg in 2 goed gesmeerde broodpanne. Laat rys op lou plek tot dubbel grootte en bak dan by 200 gr C tot gaar.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos