Semelbeskuit

Oond 180 gr C. Klits 1 eier en 300 ml bruin suiker goed saam en voeg dan 250 karringmelk en 250 gr gesmelte, afgekoelde botter by. Voeg vlg bestandele in skottel: 1125 ml bruismeel, 1 t sout, 7 ml bakpoeier en 375 ml semels by. Roer nat bestandele by droë bestandele en druk deeg in plat, gesmeerde pan. Merk in stukke en bak vir ongeveer 40-50 minute tot gaar. Keer uit en breek in stukke. droog oornag uit by 100 gr C.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos