Tot Sy eer.
Search

Sjokolade Balletjies

Verhit 100 gr botter, 250 ml kondensmelk, 125 ml bruinsuiker en knippie sout in kastrol. Roer tot alle suiker gesmelt is en kook dan saggies vir 10 minute. Roer af en toe. Koel af vir 20 minute.  Meng saam: 3 k sjokoladekoek krummels en 50 gr gerasperde donker sjokolade. Roer 2 mengsels bymekaar en rol in bolletjies met jou hande. Jy kan ‘n cherrie neem en die beslag rondom dit vorm. Rol dan in sjokolade vermicilli, hundreds and thousands, klapper of kakao.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos