Tot Sy eer.
Search

Sjokolade-Chip Sheetcake

Oond: 180 gr

Gooi vlg bestandele in mengbak: 2 1/2 k koekmeel, 3 t bakpoeier, 1 1/2 k suiker, 3/4 k kakaopoeier, 1/2 t sout, 2 eiers, 1/4 k sagte margarine 1 t vanilla essens en 2 k karringmelk. Klits stadig deur tot gemeng en klits dan goed vir 2 minute. Roer 3/4 k choc-chips by. Skep in gevoerde, gesmeerde oondpan, pan moet bietjie kleiner wees as gewone oondpan. Bak vir 30 minute tot gaar.  Keer uit op draadrakkie en kjoel heeltemal af.  Sny in blokkies.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos