Tot Sy eer.
Search

Sjokolade Cupcakes

Oons 180 gr C.

Voeg in mengbak: 500 ml koekmeel, 180 ml kakaopoeier, 125 ml suiker, 10 ml bakpoeier, 1/4 t sout en 50 gr sjokolade stukkies.
Klits saam in aparte bak: 330ml melk, 80 ml kookolie, 2 groot eiers en 5 ml vanillageursel
Men by meelmengsel. Moenie te veel meng nie.
 Skep in papaierhouertjies in ‘n muffinpan wat gespuit is en bak vir 25 minute tot gaar.
Lewer 12 groot cupcakes of 24 kleintjies.
 Versier soos verkies.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos