Tot Sy eer.
Search

Sjokolade Fudge met Kersies. [mikrogolf]

Plaas 300 gr donkersjokolade in glasbak en mikrogolf teen 70 % krag vir 3 minute. Roer 1 blikkie kondensmelk by en mikrogolf vir 1 minuut. Voeg 5 ml  vanillageursel, knippie sout en 100 gr kersies [cherries] by. Roer deur en skep in gevoerde, met bakpapier, gesmeerde pannetjie.  Plaas vir 2 ure in yskas. Haal uit pan en sny in blokkies.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos