Sjokolade Klapper Koekies

Oond 180 gr C.  Meng saam: 6 Tenniskoekies,gekrummel, 250 ml bruismeel. 250 ml klapper, 20 ml kakao, 160 ml gesmelte botter en 3 t vanillageursel. Druk die klam krummels in ‘n gevoerde, gesmeerde plat tertbak. Bak vir 20 minute.  Laat 10 minute afkoel.  Lig uit tertbak met bakpapier en koel af. Smelt 100 gr  sjokolade in mikrogolfoond. Smeer bo-oor en sny in blokkies.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos