Tot Sy eer.
Search

Sjokolade-Koekie-Fudge

Smelt 250 gr Margarine in groot kastrol. Roer 500 gr versiersuiker, 2 E kakaopoeier en 2 t vanilla essens by. Haal van stoof en roer 1 geklitste eier vinnig by. Breek 2 pakkies mariekoekies in kleiner stukkies en roer by sjokolademengsel. Skep in gesmeerde, vierkantige bak. Plaas in yskas tot hard en sny in blokkies.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos