Sjokolade Kraak Koekies

Meng in groot kastrol oor matige hitte: 500 ml suiker, 125 ml botter, 125 ml melk en 125 ml kakao poeier. Bring tot kookpunt en roer aanhoudend. Kook vir 5 minute. Haal van stoof af en roer vlg by: 1 en half k rou hawermout en 1 en half k grondboontjies, 1 k klapper en 2 t vanilla geursel. Skep lepels-vol in papier houerjies. Koel heeltemal af tot gestol.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos