Tot Sy eer.
Search

Sjokolade Malvalekker Tert

Maak koekiekors van 1 pakkie fyner gerolde Tenniskoekies,  en 4 E gesmelte margarine.  Druk vas in tertbak.     Smelt 40 malvalekkers 200 gr, plak sjokolade. en 1 k melk.  Roer goed tot gesmelt. Klits 300 ml room styf en vou by afgekoelde sjokolade mengsel   Gooi versigtig in tertkors. Sif  kakaopoeier bo-oor.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos