Tot Sy eer.
Search

Sjokolade Mousse. [gesond]

Klits saam: 1 blik Coconut Cream, 1 t vanillageursel, 1/3 k kakaopoeier, of meer, 2 E heuning en ‘n knippie sout.

Smeer tussen, en bo-oor sjokoladekoek, eet net so, of vries vir roomys…

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos