Tot Sy eer.
Search

Sjokolade Mousse Koek

Bak jou gunsteling sjokoladekoek en laat heeltemal afkoel.    Maak sjokolade mousse:  Klits 250 ml room styf.      Klits saam: 1 blik karamelkondensmelk, 1 pakkie sjokolade kitspoeding, 1/2 k melk en knippie sout. Vou room in sjokolademengsel.  Smeer tussen lae van sjokoladekoek. Smeer gewone sjokolade versiersel oor as verkies.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos