Sjokolade Mousse Tert

Maak tertkors van Tenniskoekies [fyngerol] en 4 E gesmelte margarine. Druk vas in tertbak. Maak mousse:  Breek 200 gr donkersjokolade en smelt saam met 1 pak marshmallows in mikrogolfoond. Klits 1 blik yskoue Idealmelk styf, Roer sjokolade en marshmallows by, Skep in tertkors. Versier met sjokoladekrulle of sprinkel flake oor.. Jy kan ook versier met room-rosies en rooi cherries.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos