Tot Sy eer.
Search

Sjokolade Mousse [Versiersel vir koek]

Smelt  200 gr melksjokolade met 100 ml room in kastrol. Haal van stoof af.   Klits 300 ml room styf. Meng sjokolademengsel bietjie vir bietjie by stywe room. Bedek bak met kleefplastiek en plaas in yskas.

Bak jou gunsteling sjokoladekoek. Koel heeltemal af. Smeer mousse versiersel tussen koeke en bedek met orige mousse. Hou koek in yskas.
Mousse kan ook net so gebruik word vir ligte nagereg.   Verdeel mousse in glasies en plaas in yskas, net voor bedien, skep geklopte room bo-op mousse.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos