Sjokolade Mousse-Versiersel

Klits 250 ml room styf. Klits 1 blikkie karamel kondensmelk en 3 E gesifte kakaopoeier by.   Sny sjokoladekoek in 3 lae en smeer mousse oor elke laag.  Versier verder soos verkies.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos