Sjokolade Rice Crispie Blokkies

Sny 4 bar-one [44 gr elk] in stukkies en gooi in groot kastrol. Voeg 120 gr margarine, driekwart k suiker, 5 E gouestroop by. Smelt alles saam en trek van stoof. Roer 4 k Rice Crispies by. Druk vas in gesmeerde , plat bak. Koel af tot stewig. Sny in blokkies.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos