Sjokolade Rice Crispie Vierkante

Smelt 300 gr kooksjokolade, 125 gr botter en 125 ml stroop op lae hitte in groot kastrol.Haal af van stoof en roer 250 ml gesifte versiersuiker by en roer goed. Roer 200 gr rice Crispies en 2 t vanilla geursel by. Skep in gesmeerde bak en druk styf vas met agterkant van lepel. Verkoel en sny in blokkies.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos