Tot Sy eer.
Search

Sjokolade Ringkoek

Meng alles saam: 1 box witkoekmengsel, 1 pakkie vanilla kitspoeding, 1 pakkie sjokolade kitspoeding, 4 eiers, 3/4 k sonneblom-olie en 1 k plein jogurt of karringmelk. Klits vir 2 minute.  Skep helfte in goed gesmeerde ring-koekpan. Sprinkel handvol sjokolade stukkies [enige soort] oor. Skep dan orige deeg bo-oor.  Bak by 180 gr C vir omtrent 50 minute.Versier soos verkies.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos