Tot Sy eer.
Search

Sjokolade Roomys

Maak 2 L sjokolade roomys sag en meng met 1 blik kondensmelk. Roer  2 groot chrunchies, gekap, 2  groot Bar one, gekap, en paar  whispers, gekap by. Skep in groot plastiekbak en vries.  Bedien met rooi en groen glanskersies.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos