Sjokolade soentjies

Oond 180 gr C.   Klits saam: 250 gr sagte botter, 1 k strooisuiker en halwe t vanillageursel. Roer 625 ml klapper by. Sif 2 k bruismeel, 60 ml kakaopoeier en kwart t sout saam en meng by klappermengsel . Druk bymekaar met jou hande. Rol teelepels-vol deeg en plaas op gevoerde, gesmeerde bakplaat, druk effe platter met vurk en bak vir 15-20 minute. Koel af op draadrakkie en as heeltemal koud, bedrup met gesmelte sjokolade bo-oor

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos