Tot Sy eer.
Search

Sjokolade Ysies

Spuit ysie-houertjies met met kleefwerende spuit. Smelt 300 gr baksjokolade in glasbak oor kookwater. Haal weg van hitte en sif 45 ml kakao en 90 ml versiersuiker oor sjokolade, ook knippie sout en meng deur. Skep in houertjies en plaas in vrieskas tot gevries.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos