Tot Sy eer.

Sjokoladepoeding vir Twee.

Meng alles saam in bak: 3 E gesmelte margarine, 1/4 k bruismeel, 1/4 k suiker, knippie sout, 1/2 t vanillageursel, 1 E kakaopoeier, 2 E karringmelk en 2 E warm water.   Skep in 2 klein gesmeerde poedingbakkies. Plaas in mikrogolf oond vir 2 minute op hoog. Laat staan nog 2 minute in mikrogolf.  Haal uit en bedien met vla of roomys.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos