Tot Sy eer.
Search

Somer piesangslaai

Sny 10 piesangs in ringetjies voeg 1 blik vrugtekelkie [dreineer] by, 1 botteltjie piccalili, 1 blikkie kondensmelk, 1 E suurlemoensap en ‘n knippie sout. Roer goed deur en skep in slaaibak. Plaas in yskas tot nodig.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos