Sondaghoender

Oond 180 gr C.  Gooi 1 k rou rys onder in oondbak. Pak 8-10 rou stukke hoender bo-op. Sprinkel met hoenderspeserye. Meng 1 pakkie sampioen soppoeier, 2 k water en 2 E blatjang. Gooi bo-oor hoender. Voeg ook gesnyde sampioene en halwe k ertjies. Bak vir 2 ure. Bedien met soet bykos

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos