Sous vir ystervarkies

Kook saam in kastrol: 500 ml suiker, 250 ml versiersuiker, 250 ml water, 5 E kakaopoeier, knippie sout, 45 ml botter. Koel af. Druk koekblokkies in stroop en rol dan in klapper. Plaas op rakkie, bo-oor skinkbord.  Vir ekstra lekkerte, sny koekblokkie middeldeur en smeer konfyt tussen-in, rol dan in sous en klapper.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos