Souttert

3 dik snye brood gekrummel

500 ml melk

25 ml botter

375 ml gerasperde cheddarkaas

1 blik Weense Worsies,stukkies gesny

1 pak spekvleis, fyn gekap

sout en peper

20 ml mosterdpoeier

1 blik geroomde sampioene (opsioneel)

2 eiers

 

1. Kook melk, botter en brood saam.

2. Braai spek en uie tot ligbruin.Klits eiers

3. Roer al die bestanddele goed saam. Bak in gesmeerde oondskottel vir 35 minute by 180 ºC.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos