Stampmielie-Gereg

Oond 180 gr C.  Braai 1 gekapte ui, 1 pakkie sampioene, gesny, 1 greenpepper, gesny,en 1 pakkie bacon, kleiner gesny, in bietjie olie. Sprinkel 1 pakkie sampioen-soppoeier/bruin uiesop-poeier bo-oor. Roer deur en voeg 2 k gaar stampmielies en 250 ml room en 1 k gerasperde kaas. Skep in diep oonbak en sprinkel nog gerasperde kaas bo-oor. Bak tot goudbruin…so 45 minute.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos