Tot Sy eer.
Search

Suikermielie-Kaas-Gereg

Oond: 180 gr C.  Meng saam in mengbak: 1 blikkie geroomde suikermielies, 250 ml sagte broodkrummels, 250 ml gerasperde kaas, 30 ml kookolie. en 3 ml sout. Klits 2 eiergele en 250 ml melk en roer by. Klits 2 eierwitte styf en vou by beslag in. Skep in gesmeerde bakskottel.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos