Suurlemoen Merinque Tert

Vulsel: Klits saam: 1 blik kondensmelk, 2 eiergele en 125 ml vars suurlemoensap. Giet mengsel in klaargebakte bros tertkors.  Klits 3 eierwitte tot stywe punte, sprinkel 60 ml suiker en knippie sout by as ook 1/4 t kremetart.  Skep bo-op vulsel. Maak mooi puntjies met agterkant van lepel.  Bak 15-20 minute tot goudbruin.  Laat afkoel voor bedien.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos